Bunny jokes in Afrikaans
// September 24th, 2008 // Funnies // 11,532 views
When this crossed my email it was just too funny to resist the temptation of not posting it. Although the bunny (hasie) jokes have been around for a while, it certainly made my day.
Apologies for my non-afrikaans speaking visitors, but this one is going to get lost in translation. Thanks to Morne for the mail.
Wat noem jy ‘n deurskynende hasie? Spasie
Wat noem jy ‘n hasie in ‘n pyp? Blokhasie.
Hasie in die tuimeldroër? Spinhasie
Wat noem jy ‘n hasie in die hospitaal? Operasie
Wat noem jy ‘n hasie in die Spur? Inspirasie
Wat noem jy ‘n hasie wat koud kry? Vibrasie
Wat noem mens ‘n hasie met GPS? Navigasie
Wat noem mens ‘n rugby hasie? Paashasie
Wat noem mens ‘n hasie wat in pretoria bly? Hawsie
‘n Hasie wat uitasem is? ‘n Blasie
‘n Hasie met styl? ‘n Classy
‘n Halwe hasie? ‘n Sie
‘n Hasie wat mond-tot-mond asemhaling toepas? Oksidasie
‘n Walt Disney Hasie? Animasie
‘n Vuvuzela Hasie? Gerasie
‘n klomp hasies? ‘n Nasie
Wat noem ‘n mens ‘n hasie op ‘n telefoon? Kommunikasie
Wat noem ‘n mens ‘n losbandige hasie? ‘n Flirtasie
Wat is ‘n geel hasie? ‘n Kasie
Wat noem ‘n mens ‘n hasie wat preek? ‘n Kanselasie
Wat noem jy ‘n ryk hasie? Inflasie
Wat noem mens ‘n siek hasie? Inflamasie
Wat noem jy ‘n hasie wat oorsee gaan? Immigrasie
Iemand wat heeltyd hasie grapies vertel? Iritasie
Related entries to “Bunny jokes in Afrikaans”
- Save Toby
- Afrikaans Joke Of The Day
- Some updated links
- Climb Over My Fence Again
- 50 Fun Things To Do With Your iPod
Possibly related ads to “Bunny jokes in Afrikaans”
3 Responses to “Bunny jokes in Afrikaans”
-
*giggle* my kinda silly
-
teee heee heee…









mwaaaaaaaaaaaaaahahahahahaaaaaaaaaaa… ahm uh hawsie!